
Dit is 'n Maori huis wat aan'n
Chief behoort het. Die huise
word in panele gemaak en is
toe afgebreek in die museum
weer aanmekaar gesit.
Bo in die middell is 'n voorstel-
ling van die chief se kop.

Die paal stel die ruggraat voor.
Dan kom die arms skuins na
onder; die twee bene.
Die deur is vir die mond en net
lewendige mense gaan daardeur.
As iemand gesterf het het gaan
hulle deurdie venster (die oog)
en kinders mag nie daardeur
klim nie.

Tweede foto: rand van die
stoepie word ook versier met
kerfwerk en paua skulp.
Foto drie: Die drie beelde bo
die deur staan vir gister,
vandag en more.