Friday, May 29, 2009
Piha se toilette
strand. Oral, in alle dorpe
en strande en langs groot
paaie is openbare geriewe.
En dis netjies en skoon - jy
ruik die dettol. Ook genoeg
witgoud - 2 tot 3 rolle.
Die Leeu en die meerkat
Lyk of die meerkat vir die
leeu se: Ag asseblief tog,
spaar my!!
Hulle het net nie eeus en
meerkatte hier nie.
Die eiland
maar daar is 'n wandelpad
teen die eiland aan gebring.
Lyk soos toue en houtbalke
om aan vas te hou. Nie eers
om my lewe te spaar sal ek
daardie moeite doen nie.
Piha
Ons het op 'n hoe kruin
gery en Auckland gesien
(die vorige foto's). Aan
die anderkant van die
kruin le Piha, 'n standjie -
daar verrrr onder.
Wednesday, May 27, 2009
Kos plek
altyd eet. Sou dit nie
dalk beter gewees het
as ons nie meer hoef te
geeet het nie? Maai ai
dit bly maar 'n lekker
funksie, ne?
Kinders
In NZ is geen bobejane
of ape nie (regtig).
Anja geniet haar klim en
hang.
Lyk of Jacques net halfpad
koud kry. Miskien het Anina
1ets daarmee te doen !?
Sondag visser
Die plat klipplaat waar die vissermanne die visse vang wat op Sondag swem, word ook 'n voetpad na die anderkant.
Aan die anderkant
Die ander vier neem 'n voetpad tussen die bome en
bosse deur tot bo op 'n kreun en dit is wat hulle toe
van daar af sien. Ekkekie sit maar in die kar n wag
en voer my oe die mooi natuur prentjies om my.
LET WEL: Het ek al gese Hierdie land het geen
slange nie en bittermin goggas. Selfs my ma met
haar vrees vir slange sou hier kon oorleef.
Subscribe to:
Comments (Atom)