Sondag oggend gaan ons kerktoe. Kom pak daarna 'n
piekniek mandjie en gaan geniet dit in Little Shoal Bay
(so 5 min se ry van die huis af). Die brug verbind die
North Shore met Auckland middestad.
Ons gaan kuier vir kinders in New Zeeland tot einde van 2009.
die fotos lyk beter as die wat jul geneem het in SA, het Anina julle bietjie geld met die settings, Fotos lyk baie mooi.
ReplyDelete