Die Singapore lughawe is ontsaglik groot. Verbeel
jou iets soos tenminste tien Tygervallei in 'n blok.
So groot - hulle het hul eie treinstelsel. Op die een
foto kan jy sien hoe twee treine mekaar kruis.
Die mense van Singapore is baie behulpsaam en
dis 'n mooie stad/eiland. Ongelukkig kry ek maar
ongeveer 2 uur slaap in deur die loop van 48 uur.
Jan verloor my op die lughawe, want behalwe
die groote is dit ook 'n hele paar verdiepings hoog.
No comments:
Post a Comment