Thursday, April 16, 2009

Akaroa

Die Busbestuurder/toergids
is 'n afgetrede Professor in
ekonomie.
Om die bus te bestuur is nie
benede hom nie. Hy bly
nuttig en besig.
Ek ken iemand anders wat op
70 nog steeds besig is. Ha-ha

No comments:

Post a Comment