Sunday, April 26, 2009

Nog van die Huis

Die huis van binne: Daar
is 'n paal wat die hart van
die chief simboliseer. In
hierdie geval is daar twee,
want die dogter sou kort
na die bou van die huis
trou en daarom is sy
familie ook ingewerk.

Teen die mure word
die familie embleme
uitgekerf.
Dieselfde motiewe
gaan ookdeur na die
skuins dak balke.

No comments:

Post a Comment