Elke familie het 'n "spens".
Hierin word kos soos
gedroogte vis en gepreser-
veerde voels vir lang tye
gebere. Die voels word met
speserye gaar gemaak en in
groot(nes Palm) blare verpak
en dan word hul eie olie/vet
gebruik as preservering.
gesit tydens feeste of as
vreemdeling opdaag. Vir
hul alledaagse voedsel het
hulle elke dag uitgegaan
om dit te vind.
No comments:
Post a Comment