Sunday, April 19, 2009

Taharoa

Paasnaweek kamp ons (saam
met die bure) by die Taharoa
Lake Domain. Dit bestaan uit
3 mere: Taharoa, Kai iwi &
Waikere.
Ons kamp by die grootste, nl
Taharoa.
Kai iwi word ook genoem die
dooie meer.
By die derde meer is daar net
longdrop geriewe.

No comments:

Post a Comment