Sunday, February 22, 2009

Jetlag

Donderdag en Vrydag doen ons nie veel nie. Slaap maar net die Jetlag af en kuier saam.
Saterdag begin daar weer bietjie lewe kom. Die middag ry die kinders met ons na Browns Bay. Dit is ook 'n voorstad van Auckland so 10 min se ry van Glenfield.
Hier is 'n sameloop van SA'ners. Selfs 'n SA-Winkel waar ons Lewensessens kon koop (na al die ryk etery van die afgelope paar dae).

1 comment: