Ek wou so graag in die tasse wegkruip, maar daar was nog net plek vir 4kg. Dit sal maar gesukkel het. Geniet julle kuiertjie en neem baie foto`s. Kyk mooi na julself!
Ai, ek stem saam met Juan & Fran...wens ek het net 4 kg geweeg en kon ook so lank vakansie kry!!! Jacq, Anina & Anja...ek weet sommer julle sal lekker kuier. Mis julle baie
Pa & Ma, julle moet die vlug geniet!
ReplyDeleteKannie wag om julle Woensdag te sien nie!
Anja vra nou die dag hoeveel slapies gaan ouma en oupably?
ReplyDeleteToe sy hoor dat dit te veel is om te tel was sy skoon uit haar vel...!
ons is bly ons kon julle help tot op lughawe en alles, wens ons kon saam kom kuier vir so lank.
ReplyDeleteGroete
Ek wou so graag in die tasse wegkruip, maar daar was nog net plek vir 4kg. Dit sal maar gesukkel het. Geniet julle kuiertjie en neem baie foto`s. Kyk mooi na julself!
ReplyDeleteAi, ek stem saam met Juan & Fran...wens ek het net 4 kg geweeg en kon ook so lank vakansie kry!!! Jacq, Anina & Anja...ek weet sommer julle sal lekker kuier. Mis julle baie
ReplyDeleteDankie vir julle alma se mooi wense. Ons is nou hier en dis lekker. Liefde groete
ReplyDelete