aan!
Moeilik om te glo, maar
ja dis waar.
Meer as 'n uur voor die
tyd is ons gereed en sit
en wag vir Juan en Fran.
Hulle neem ons lughawe
toe en nadat al die
papierwerk en rompslomp
afgehandel is, kuier ons
lekker saam
Ons gaan kuier vir kinders in New Zeeland tot einde van 2009.
bly ons kon julle vat, geniet
ReplyDelete