Wednesday, April 15, 2009

Geel borde

Hierdie borde word met geel
plastiek toegemaak en in die
sneeutyd weer oopgemaak
om te se dat voertuie vir
distansies van ongeveer
20 km nie mag stilhou nie -
die dreuning van die voer-
tuig mag gletsers laat afkom

No comments:

Post a Comment