Wednesday, April 15, 2009

Milford Sound


Van Queenstown af doen ons
'n ekstra toer - na die Sounds.
'n Sound is 'n inham wat deur
die seewater uitgekalwe is.

Dit was uitputtend - 'n hele
dag se bedrywighede, maar
wonderlik.


Ons kom eers by die meer
Te Anau.

Op die bordjie(links onder)
staan: "Ducks crossing"

No comments:

Post a Comment