Oamaru se hoofstraat. Die huise in die hoofstraat.
Die Operahuis. In die meeste dorpe kry jy een.
En 'n "Petshop" met 'n verskil: Rou vleis word in
bakke in die venster uitgestal. Gelukkig Was hul
deur toe (on account of the weather) anders het ek
dalk ge-ohaa.
No comments:
Post a Comment