Regs bo is die trem wat op 'n
2,5 km lange spoortjie deur
die stad ry (Dit is sy "stasie")
Hierdie ding (weet nie wat om
dit te noem) is opgerig ter
herdenking van die 150 ste
bestaansjaar van Christchurch
en omgewing.
Ons gaan kuier vir kinders in New Zeeland tot einde van 2009.
No comments:
Post a Comment