Nou is ons oppad na
Queenstown.
Moeilik om te sien, maar
die hele heining is met
(ou) skoene "versier.
Die perde kry koud, want
dit sneew. Nou dra hulle
maar jassies.
Wonder hoeveel jassies is
nodig vir SA se skape en
beeste? Iemand kan dalk
geldmaak !?
peer terrein aan. Jy kamp
solank jy wil en sit net die
bedrag geld in 'n koevert
en los dit daar
No comments:
Post a Comment