Wednesday, April 15, 2009

Sigarette


"Smoking" is 'n groot euwel
in NZ. Maar hulle maak tog
voorsiening vir rokers buite
geboue. Hierdie asbak is op
die stoep van die hotel.

No comments:

Post a Comment