Monday, June 8, 2009

Terug huis toe







Sonder 'n driepoot op 'n
wiegende boot kan mens
nie veel verwag nie -
gelukkig maak die maan
darem daarvoor op.


Die inwag van die Ferry





Terwyl ons op ons Ferry wag kom die rooie van die
oggend weer in en 26 voertuie verlaat die boot -
seker ouens wat naweek in die stad gekuier het.

Rocky beach

Hier woon mense perma-
nent op hierdie bote.










Die eerste keer at ons dit sien - raaimdit is as
gevolg van die resessie van NZ ook erg slaan.

Anja


Roomys bly maar lekker -
selfs op 'n koue dag en dit
nog by die see - ouma se
ook so. Sorg tog vir 'n
bietjie as ek in SA kom.

Snaaks





Snaakse huisname.

Skedel mannetjie

Waarskynlik
'n perd se
kopbeen en
beesbene
om die res
van die
lyf te "bou".

Eindpunt





Suidelike eindpunt by
Orapiu.