Monday, June 8, 2009

Voels op die eiland

Dis my oggend (vroeg) bad!


Gou op die uitkykpunt.
Waaroor skinder ons vandag?

Wat het ons hier? Het
iemand kom gif gooi?

Ek is beenaf, weet net
nie mooi oor wie.







No comments:

Post a Comment