Monday, June 8, 2009

Die Ferry










My maag begin draai toe ek
die bruggie sien waaroor ons
met die motor moet ry.
Toe ek hoor dit moet ge-
"reverse" word, was dit nog
erger. Eerste teken van Jood
se kind in New Zealand.



No comments:

Post a Comment