Friday, June 5, 2009

Roomys Kasteel

By Mangatawhiri:
'n Winkeltjie in die vorm
van 'n Kasteel. Het glo
vroeer fantastiese tuis-
gemaakte roomys gemaak.
Die grootpad is nou verle
en die winkel is toe.

No comments:

Post a Comment