Friday, June 5, 2009

Posbusse










Pos word op klein en afgelee plekkies afgelewer.
Omdat baie, baie huise teen steiltes sit, word al
die posbussies op 'n meer gelyk area aangebring.
Hulle kan ook pos in die bussie sit. As hulle nie
seels daarvoor het nie, sit hulle die geld daarvoor
ook daarin en lig 'n rooi hefboompie op en dan
weet die posman/vrou daar is pos wat hy moet
saamneem.

No comments:

Post a Comment