Friday, June 5, 2009

Hot water Beach







Hier is 'n klein gedeelte van die strand baie vreemd!
Die mense grawe (met grawe wat daar te huur is)
gate in die grond. Baie warm water syfer dan in die
gate. Skynbaar goed vir rumatiek. Wat snaaks is,
is dat die koue seewater slegs 'n paar tree daarvan-
daan is. Omdat die water in die syfergat so warm is
grawe hulle slootjies van die seewater af na die gat
toe om dit af te koel.

No comments:

Post a Comment