Monday, June 8, 2009

Waiheke Eiland



Links: Is Auckland en die eiland is gemerk met 'n "A" (regs van Auckland). Dis ongeveer 20km vanaf Aukland. Regs: Die eiland Waiheke.
Daar woon sowat 8000 mense op die eiland,
waarvan 0ngeveer 3000 daagliks met ferry's
Auckland toe pendel om daar te werk. Dit is
sowat 11 Km by 11 km op die breedtste punte.

No comments:

Post a Comment