Monday, June 8, 2009

Terug huis toe







Sonder 'n driepoot op 'n
wiegende boot kan mens
nie veel verwag nie -
gelukkig maak die maan
darem daarvoor op.


Die inwag van die Ferry





Terwyl ons op ons Ferry wag kom die rooie van die
oggend weer in en 26 voertuie verlaat die boot -
seker ouens wat naweek in die stad gekuier het.

Rocky beach

Hier woon mense perma-
nent op hierdie bote.










Die eerste keer at ons dit sien - raaimdit is as
gevolg van die resessie van NZ ook erg slaan.

Anja


Roomys bly maar lekker -
selfs op 'n koue dag en dit
nog by die see - ouma se
ook so. Sorg tog vir 'n
bietjie as ek in SA kom.

Snaaks





Snaakse huisname.

Skedel mannetjie

Waarskynlik
'n perd se
kopbeen en
beesbene
om die res
van die
lyf te "bou".

Eindpunt





Suidelike eindpunt by
Orapiu.

Landskap











"The Strand"









Die strand, die huise en
'n perd by "The Strand"



Beelde in 'n tuin


Hout opdrifsels of beelde.
'n (Regte)mens sit in stoel.



Middagete








Middagete op Oneroa se
strand.

Vis en tjips, tamatiesous
en Sprite.
Anja kandit so ry-ry eet.














Palm Beach









Posbussies




As ek reg tel is hier 23
van hulle bymekaar

Maori Marai


Die Marai by Black pool beach.

Mooi








Hoogtes




Mooi, maar my bittere bloed - die hoogtes. En dan
waarsku hulle nog met borde wat se: Extreme Danger.
My bloeddruk het geval en dit was te hoog om dit op
te tel. Boonop wou my hart ook sommer ophou klop.

Anina en Anja


Dis koud hoor !!

'n "Ferry tale"












Die ferry wat net passasiers vervoer sonder motors.
Die eiland-mense gaan soms vir naweek of so oor
en parkeer dan hul motors daar. Maar die spoed-
koppies tjek vir oortreders.