Tuesday, June 2, 2009

Pina Taro


Dis pina taro.
'n "Groente" wat deur
die plaaslike Fillipyne
geeet word. Vir ander
wat dit al geproe het,
nie baie lekker nie.

1 comment:

  1. 'n Groente van Samoa (een van die Pacific Islands). Hulle (eilanders) eet dit soos ons aartappels eet.

    ReplyDelete