Die ander vier neem 'n voetpad tussen die bome en
bosse deur tot bo op 'n kreun en dit is wat hulle toe
van daar af sien. Ekkekie sit maar in die kar n wag
en voer my oe die mooi natuur prentjies om my.
LET WEL: Het ek al gese Hierdie land het geen
slange nie en bittermin goggas. Selfs my ma met
haar vrees vir slange sou hier kon oorleef.
No comments:
Post a Comment