Monday, May 18, 2009

Ingang









Die traliewerk van die boe is van hout. Hout is
volop in NZ. (Dis ook waarom huise met hout
gebou word) Rotoroa is ook 'n sterk Maori vesting
-vandaar die Maorie "Mens"-beelde by die ingang.

No comments:

Post a Comment