Friday, May 29, 2009

Piha se toilette

Die openbare toilette op die
strand. Oral, in alle dorpe
en strande en langs groot
paaie is openbare geriewe.
En dis netjies en skoon - jy
ruik die dettol. Ook genoeg
witgoud - 2 tot 3 rolle.

No comments:

Post a Comment