Wednesday, May 27, 2009

Kos plek

Ons moet mos maar
altyd eet. Sou dit nie
dalk beter gewees het
as ons nie meer hoef te
geeet het nie? Maai ai
dit bly maar 'n lekker
funksie, ne?

No comments:

Post a Comment