op 'n uitstappie na Muriwai.
Dit is nog steeds deel van
Auckland - na die westekant.
Die Weskus is bekend vir hoe
branders en gevaarlike see
strome. Hier vind ook die
meeste verdrinkings plaas.
Ons gaan kuier vir kinders in New Zeeland tot einde van 2009.
No comments:
Post a Comment