Wednesday, May 27, 2009

Paddastoele




Hier is vier soorte paddastoele (of se mens liewer
sampioene - het nog nie paddas hier rond gesien
nie) langs die meer. In die land sien 'n mens baie
en veral die helderkleuriges soos rooi, oranje en
maroon is pragtig.

No comments:

Post a Comment