Monday, May 18, 2009

Die "Duck"




Ons ry op die "duck" - nie
die dak! Dis 'n amfibise
voertuig uit die oorlogstyd
van die jare toet. Hulle
neem jou op 'n toer deur
die stad na 'n klompie
besienswaardighede en
dan op twee van die mere.

No comments:

Post a Comment