Sunday, May 17, 2009

Te Awamutu Museum




Die museun kurator het 'n skool groepie ingewag.
1. Outydse inkpotte op die tafel soos wat ons uit
kinderdae ken.
2. Die NZ regering het in daardie jare vir elke kind
'n half pint melk per dag gegee. Teen die tyd
wanneer hulle dit egter kon drink was die melk
suur.

No comments:

Post a Comment