Sunday, May 17, 2009

Pyp




Hierdie pyp was gebruik vir die deurlaat van al die
sement vir die paadjies en die pype vir die tralie-
werk, ens. As jy daardeur kyk sien jy die daglig soos
'n klein sterretjie.

No comments:

Post a Comment