Sunday, May 17, 2009

Die "Glow wurm" drade






Die wurms hang draadjies uit om hul kos mee te
vang. Hul kos bestaan uit goggatjies wat met die
waterstrome in die grotte inkom.
Werk amper soos spinnekop webbe.

No comments:

Post a Comment