Monday, May 18, 2009

Pragtige geboutjies




Hier is weer 'n mooi voor-
beeld van hoe die kiwi's
hul ou klein geboutjies van
die dorpies omskep in
besondere plekkies.
En al die dorpies is mooi
skoon en netjies.

No comments:

Post a Comment