Sunday, May 17, 2009

Regata (Of so iets)




Dit is enorme lang kano's/kajake (what ever) en jy
kan jou voorstel hoe groot is die goed se trailers.
Dit is vir 6 mans(of vroue)
Hulle het afgeskop met die afdeling vir vroue vir wie
ons dan ook dopgehou het tot almal in was.

No comments:

Post a Comment