Tuesday, March 3, 2009

Gulf Harbour





















Gulf Harbour is werklik die plek vir mense met geld.
Sommige "parkeer" hulle bote by hul woon-stelle of
huise. Dis moeilik om op foto (regs onder) te sien
hoeveel bote daar werklik is.


No comments:

Post a Comment