

Links: Breekwater rif in die agtergrond vir die bote
om in te kom. Op dieselfde foto links is die opstap
plek vir die Ferry. Mense kom tot by die punt,
parkeer daar en ry verder met Ferry tot Auckland,
waar hulle werk.
Regs: Auckland : 25 tot 30 km oor die water.
No comments:
Post a Comment