Anja en MJ (Linda se
seuntjie) voer die
eendjies in en om die
dammetjie.
Rooi sampioene.
Weet nie of voels
of diertjies dit
vreet nie.
Verkies om nie
self uit te vind nie.
Vir ons 'n vreemde
soort bessie. 'n
Oranje balletjie en
'n blou/swart een
groei saam.
Sien later die para-
kiete eet dit.
'n Paling.
Besonders groot en
dik.
No comments:
Post a Comment