Monday, March 2, 2009

Whangaparaoa




















Anina neem ons na die noordelike deel van die eiland.
Aan die oostekant is daar 'n arm wat noord/oos uit-
steek. Dit word genoem Whangaparaoa. In hierdie
deel is baie klein strandjies. Hierdie word genoem:
Red beach. Onder regs le hope roesrooi en wit mossel
skulpe. Ek vermoed dit is waarvandaan die naam kom.

No comments:

Post a Comment