Kayake in
Te Haruhi Bay
Braaivleis plekke
toegerus met gas
Jy gooi 2 NZ$ in die
slot en braai dan totdat
jy klaar gebraai is.
Ongeveer R10.00
Plase, See en die stad
is hier op een foto
sigbaar. (En sommer
nog wolke ook)
Ons gaan kuier vir kinders in New Zeeland tot einde van 2009.
dis baie nice braai geriewe
ReplyDeletelyk gerieflik