Sunday, March 8, 2009

Oppad na Linda


Oppad na Linda vir
'n heerlike naweek op
die plaas.
Gerieflike teerpad tot
daar. Gaan deur baie
klein dorpies - onder
andere Huntly.



Daar sien ons die krag
turbines en die enorme
Waikato rivier.

No comments:

Post a Comment