Sunday, March 8, 2009

Cicada beeld


Het voorheen vertel
van die Cicada wat
soos SA sonbesies
sing tot vervelens toe.

Dit is 'n beeljie van
hom in Kihikihi -
Linda se dorpie.





Hoop julle kan dit
lees !





Van skuins voor
geneem.

No comments:

Post a Comment