Sunday, March 15, 2009

Waiwera naweek

Ons Botese en die bure
gaan kamp by Waiwera.

Dis 'n gewilde kampeer
plek met warmbron
swembad.

Hier houek vir Mady,
die jongste besig terwyl
die ander kamp opslaan.




Voor staan ons tent -
heel regs is die ander
Botese.

1 comment:

  1. Groete van die Botese in Durbanville, SA.

    ReplyDelete