Monday, March 2, 2009

Stanmore Bay























Op baie strande hier in New Zealand en sommer ook
in die omliggende dorpies is dit verbode om drank te
gebruik. Die Kiwi's slaan jou hard daarvoor.
Bo regs: Orals is toilette (met toilet papier).
Onder links: Hier is baie sulke kranse waar die sand
weggevreet is en dan groei die bome bo-op ongelooflik
goed. Sien jy die grot?
Regs onder: Kort nadat ek vir Anina vra of mens hier
mag skulpe optel kom hierdie ou aangery met groot
klippe wat hy op die strand "opgetel" het. Hoesdaai?

1 comment: