Monday, March 9, 2009

Voels in Kiwi-house se tuin



New Zealand Falcon.
Hule het net drie
soorte valke.










Lyk soos ons kiewiet spesies. 'n Spur-winged Plover.

Hulle het ses papagaai
soorte in die natuur.
Hierdie een is die:
Red crowned parakeet.









Ons kwarterl - hulle noem dit: Chatham Island
snipe.

No comments:

Post a Comment