Sunday, March 8, 2009

Dikstukke


Hier praat ons twee
dik stukke.

Die varing (voor)
is 'n "silver fern".
Aan die onderkant
is dit silwer kleurig.





Kon nie die eend se
naam opspoor. Dis
die mannetjie -
so dink ek ...






... en dis die wyfie.

No comments:

Post a Comment