Mooi aanwyser vir
Otorohanga, ne?
Linda se kar.
baie mooi versier
met hangende blom-
bakke en beddings.
Twee motorfiets
reisigers, maar dis
nie ons nie.
en netjies. Kyk die
blombedding in die
straat!
Die Kiwi's is vir die
N Zters baie
belangrik.
Hier is 'n beeld
geverf in hul
landsvlag
dink ek het dit al gese maar dis reg mooi oral in NZ.
ReplyDeleteOns toer lekker saam met julle via jul BLOG.
Juan